Wilhelm Gustloff (skip)
Duitse militêre vervoerskip / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Wilhelm Gustloff was 'n Duitse passasierskip wat tydens die Tweede Wêreldoorlog betrokke was in die grootste ramp in die seevaartgeskiedenis. Meer as 9 000 mense het in hierdie seeramp in die Baltiese See (ook Oossee genoem) omgekom.