William Anders
From Wikipedia, the free encyclopedia
William Alison "Bill" Anders (17 Oktober 1933 - ; Generaalmajoor, Amerikaanse Lugmag), is 'n voormalige Amerikaanse Lugmagoffisier, elektriese ingenieur, atoomingenieur, Nasa-ruimtevaarder en sakeman. Saam met Frank Borman en Jim Lovell in Apollo 8, was hulle die eerste persone wat 'n wentelbaan om die Aarde verlaat het om na die Maan te reis. Bill Anders en sy twee medebemanningslede van Apollo 8 is as Time se Persone van die Jaar vir 1968 aangewys ter erkenning vir hulle harde werk. Hy was ook deel van die rugsteunbemanning vir Apollo 11.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
William Anders | |
---|---|
Gebore | William Alison Anders 17 Oktober 1933 (1933-10-17) (90 jaar oud) Brits-Hongkong |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Vegvlieënier, ruimtevaarder |
Ouer(s) | Arthur F. Anders Muriel Adams Anders |
Sluit