From Wikipedia, the free encyclopedia
Ы (kleinletter: ы) of jeri is ’n letter van die Cyrilliese alfabet. Dit stel ’n /i/ voor ná ongepalataliseerde letters. Die uitspraak verskil van dié van ’n И en word in Engels as ’n "y" getranslitereer, maar in Afrikaans as ’n "i".
In gewone skrif in Russies word meestal net die kleinletter gebruik, want geen Russiese woord begin met ’n ы nie (net enkele woorde en name uit ander tale). In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam jeri (ѥры).
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.