11de Golden Globe-toekenningsaand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Beste rolprent – drama:
The Robe
Kitsfeite
11de Golden Globe-aand
| ||
Datum | 22 Januarie 1954 | |
Plek | Club Del Mar, Santa Monica, Kalifornië | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | The Robe (drama) A Queen is Crowned (dokumentêr) |
Sluit
Beste dokumentêr:
A Queen is Crowned
Die 11de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1953 vereer het, is op 22 Januarie 1954 in die Club Del Mar in Santa Monica, Kalifornië, gehou.