Die 15de eeu v.C. het geduur van 1500 tot 1401 v.C.

Thumb
’n Standbeeld van Toetmoses III (Kunshistoriese Museum, Wene).

Gebeure

  • 1504-1492 v.C.: Antieke Egipte verower Nubië en die Levant.
  • 1490 v.C.: Cranaus, die legendariese koning van Athene, word ná ’n bewind van 10 jaar deur sy skoonseun Amphictyon van Thessalië afgesit.
  • 1487 v.C.: Amphictyon van Athene sterf ná ’n bewind van 10 jaar en word opgevolg deur Erichthonius I, ’n kleinseun van Cranaus.
  • 1480 v.C.: Koningin Hatsjepsoet word deur haar stiefseun en nefie Toetmoses III opgevolg. Tydperk van groot Egiptiese uitbreiding.
  • 1446 v.C. (25 April[1]) of 1444 v.C.: Datum in die Hebreeuse Bybel vir die Israeliete se uittog uit Egipte.
  • 1437 v.C.: Die legendariese koning Erichthonius I van Athene sterf ná ’n bewind van 50 jaar en word opgevolg deur sy seun Pandion I.
  • 1430-1160 v.C.: Hetitiese Nuwe Ryk gestig.

Dekades en jare

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.