1 November - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for 1 November.

1 November

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

<< November 2020 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30
Al die dae

1 November is die 305ste dag van die jaar (306ste in skrikkeljare) in die Gregoriaanse kalender, met nog 60 dae oor.

Gebeure

Die skepping van Adam in die Sistynse Kapel.
Die skepping van Adam in die Sistynse Kapel.
  • 1963 – Die Arecibo-observatorium, met die wêreld se grootste radioteleskoop, word amptelik in gebruik geneem in Arecibo, Puerto Rico.
  • 1969 – Na sewe jaar aan die bopunt van die gewildheidsleer, bereik Elvis Presley se liedjie Suspicious Minds die nommer een-posisie op Billboard Music se trefferlys.
  • 1973 – Watergateskandaal: Leon Jaworski word aangestel as die nuwe spesiale aanklaer vir die Watergate-ondersoek.
  • 1981Antigua en Barbuda verkry hulle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk van Brittanje.
  • 1993 – Die Maastrichtverdrag tree in werking en die Europese Unie word amptelik gestig.
  • 1998 – Die Europese Hof vir Menseregte word ingestel.

Geboortes

Sterftes

Vakansiedae

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
1 November
Listen to this article