2002 Super 12-seisoen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2002 Super 12-seisoen het in Februarie 2002 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 25 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Kitsfeite Deelnemende lande, Kampioen ...
2002 Super 12 | |
Amptelike logo | |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Crusaders (4de titel) |
Wedstryde gespeel | 69 |
Drieë gedruk | 438 (gem. 6.348 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 182 Andrew Mehrtens (Crusaders) |
Meeste drieë gedruk | 12 Roger Randle (Chiefs) |
Sluit