2004 Super 12-seisoen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2004 Super 12-seisoen het in Februarie 2004 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 21 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Kitsfeite Deelnemende lande, Kampioen ...
2004 Super 12 | |
Amptelike logo | |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Brumbies (2de titel) |
Wedstryde gespeel | 69 |
Meeste punte aangeteken | 201 Dan Carter (Crusaders) |
Meeste drieë gedruk | 10 Rico Gear (Brumbies) 10 Stirling Mortlock (Brumbies) |
Sluit