2005 Super 12-seisoen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2005 Super 12-seisoen het in Februarie 2005 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 28 Mei ten einde geloop. Die 2005-seisoen was die laaste Super 12-kompetisie voor die toevoeging van die Western Force en die Cheetahs wat gelei het tot die verandering van Super 12 na Super 14. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Kitsfeite Deelnemende lande, Kampioen ...
2005 Super 12 | |
Amptelike logo | |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Crusaders (5de titel) |
Wedstryde gespeel | 69 |
Drieë gedruk | 398 (gem. 5.768 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 173 Peter Hewat (Waratahs) |
Meeste drieë gedruk | 15 Rico Gear (Crusaders) |
Sluit