2008 Super 14-seisoen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2008 Super 14-seisoen het in Februarie 2008 afgeskop meet voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 30 Mei ten einde geloop. Die 2008 seisoen was die derde van die vergroting van die kompetisie, wat gelei het tot die verandering van Super 12 na Super 14. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 94 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die dertien ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die veertien rondes gekry.
Kitsfeite Deelnemende lande, Kampioen ...
2008 Super 14 | |
Amptelike logo | |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Crusaders (7de titel) |
Wedstryde gespeel | 94 |
Drieë gedruk | 519 (gem. 5.521 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 154 Stephen Donald (Chiefs) |
Meeste drieë gedruk | 8 Lelia Masaga (Chiefs) |
Sluit