2009 Curriebeker Premierafdeling
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2009 ABSA Curriebeker kompetisie is vanaf 10 Julie tot 31 Oktober 2009 gespeel. Die Curriebeker is ’n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 70ste seisoen sedert die kompetisie vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Kitsfeite
2009 | |
---|---|
Die Absa Curriebeker se amptelike logo. | |
Verdedigende kampioene | Natalse Haaie (5de titel) |
Kampioene | Blou Bulle (23ste titel) |
Totaal wedstryde | 59 |
Wedstryde gespeel | 59 |
Drieë gedruk | 364 (gemiddeld 6.169 per wedstryd) |
Meeste punte | 172 Jacques-Louis Potgieter (Cheetahs) |
Meeste drieë | 12 Jongi Nokwe (Cheetahs) |
Sluit
Die Natalse Haaie was die verdedigende kampioene. Die eindstryd is op 31 Oktober 2009 gespeel tussen die Blou Bulle en die Cheetahs. Die Blou Bulle het die wedstryd gewen met 36-24 en het sodoende hul 23ste Curriebeker-titel ingepalm.