2013 Belgiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2013 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 25 Augustus 2013 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in 'n Red Bull-Renault gewen.