2014 Russiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2014 Formule Een Russiese Grand Prix is op 12 Oktober 2014 op die Sochi Autodrom gehou. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes-Benz gewen.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste Rondte ...
2014 Formule 1 Russiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 12 Oktober 2014 | |
Plek | Sochi Autodrom | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes |
Tyd | 1:38.513 | |
Vinnigste Rondte | ||
Renjaer | Valtteri Bottas | Williams-Mercedes |
Tyd | 1:40.896 | (rondte 53) |
Podiumplekke | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes |
2 | Nico Rosberg | Mercedes |
3 | Valtteri Bottas | Williams-Mercedes |
Sluit