2020 Turkse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2020 Formule Een Turkse Grand Prix is op 15 November 2020 op die Istanbul Park-renbaan in Turkye gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste rondte ...
2020 DHL Turkse Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 15 November 2020 | |
Plek | Istanbul Park-renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lance Stroll | Racing Point-BWT Mercedes |
Tyd | 1:47.765 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | Lando Norris | McLaren-Renault |
Tyd | 1:36.806 (Rondte 58 van 58) | |
Podiumplekke | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
2 | Sergio Pérez | Racing Point-BWT Mercedes |
3 | Sebastian Vettel | Ferrari |
Sluit