2022 Japannese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2022 Formule Een Japannese Grand Prix is op 9 Oktober 2022 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die agtiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees, maar is verkort tot 28 rondtes weens hewige reën aan die begin van die ren.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste Rondte ...
2022 Formule 1 Honda Japannese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 9 Oktober 2022 | |
Plek | Suzuka Internasionale Renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull Racing-RBPT |
Tyd | 1:29.304 | |
Vinnigste Rondte | ||
Renjaer | Zhou Guanyu | Alfa Romeo-Ferrari |
Tyd | 1:44.411 (rondte 20 van 28) | |
Podiumplekke | ||
1 | Max Verstappen | Red Bull Racing-RBPT |
2 | Sergio Pérez | Red Bull Racing-RBPT |
3 | Charles Leclerc | Ferrari |
Sluit