2024 Bahreinse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2024 Formule Een Bahreinse Grand Prix is op 2 Maart 2024 op die Bahrein Internasionale Renbaan te Sakhir in Bahrein gehou. Dit was die openingsrondte van die kampioenskapseisoen.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste ronde ...
2024 Formule 1 Gulf Air Bahreinse Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 2 Maart 2024 | |
Plek | Bahrein Internasionale Renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull Racing-Honda RBPT |
Tyd | 1:29.179 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull Racing-Honda RBPT |
Tyd | 1:32.608 (rondte 39 van 57) | |
Podium | ||
1 | Max Verstappen | Red Bull Racing-Honda RBPT |
2 | Sergio Pérez | Red Bull Racing-Honda RBPT |
3 | Carlos Sainz jr. | Ferrari |
Sluit