2024 Spaanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2024 Formule Een Spaanse Grand Prix (amptelik Formula 1 AWS Gran Premio De España 2024) sal op 23 Junie op die Circuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló, Spanje gehou word. Dit sal die negende wedren van die kampioenskapseisoen wees.
Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind. Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak. |
Kitsfeite Formula 1 AWS Gran Premio De España 2024, Voorste wegspringplek ...
Formula 1 AWS Gran Premio De España 2024 | ||
---|---|---|
Datum | 23 Junie 2024 | |
Plek | Circuit de Barcelona-Catalunya | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | ||
Tyd | ||
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | ||
Tyd | ||
Podium | ||
1 | ||
2 | ||
3 |
Sluit
Met Lewis Hamilton (ses keer), Max Verstappen (drie keer) en Fernando Alonso (twee keer), word verwag dat drie voormalige wenners aan hierdie Grand Prix sal deelneem.