5de Golden Globe-toekenningsaand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 5de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1947 vereer het, is op 10 Maart 1948 in die Hollywood Roosevelt Hotel in Los Angeles, Kalifornië, gehou.
Kitsfeite
5de Golden Globe-aand
| ||
Datum | 10 Maart 1948 | |
Plek | Hollywood Roosevelt Hotel, Los Angeles | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | Gentleman's Agreement |
Sluit