7de Laan
Suid-Afrikaanse sepie / From Wikipedia, the free encyclopedia
7de Laan is 'n Suid-Afrikaanse sepie in Afrikaans met Engelse onderskrifte. Die eerste uitsending was in April 2000 en is daagliks van Maandae tot Vrydae op SABC2 uitgesaai. Die laaste episode is op 26 Desember 2023 uitgesaai.
Kitsfeite Genre, Geskep deur ...
7de Laan | |
Genre | Sepie |
---|---|
Geskep deur | Danie Odendaal |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans met Engelse onderskrifte |
Aantal episodes | ~5721 (op 26 Desember 2023) |
Produksie | |
Looptydperk | 23 minute per episode |
Uitsending | |
Oorspronklike kanaal | SABC2 |
Oorspronklike lopie | 4 April 2000 – 26 Desember 2023 |
Webskakels | |
Amptelike webwerf |
Sluit