Aasvoëlberg, Vrystaat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Aasvoëlberg is 'n 2 208 m hoë berg in die Vrystaat, Suid-Afrika, wes van die dorp Zastron.
Hoewel talle berge in die Vrystaat hierdie naam dra, is dit blykbaar die enigste waar aasvoëls permanent in hul natuurlike omgewing voorkom.