Abdülmecid I
From Wikipedia, the free encyclopedia
Abdülmecid I Ghazi (Ottomaanse Turks: عبد المجيد الأول, ‘Abdü’l-Mecīd-i evvel; moderne Turks: I.Abdülmecit; 23/25 April 1823 – 25 Junie 1861), was van 1839 tot 1861 die 31ste sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was ook bekend as Abdul Mejid, Abd-ul-Mejid of Abd Al-Majid I.
Kitsfeite Volle naam, Ottomaanse naam ...
Abdülmecid I | |
---|---|
Sultan van die Ottomaanse Ryk Kalief van Islam | |
Volle naam | Sultan Abdülmecid I Ghazi |
Ottomaanse naam | عبد المجيد الأول |
Tydperk | 1839–1861 |
Stadium | Verval van die Ottomaanse Ryk |
Huis | Osman |
Voorganger | Mahmoed II |
Opvolger | Abdülaziz |
Toegra |
Sluit