Acornhoek - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Acornhoek.

Acornhoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Acornhoek

Acornhoek
 Acornhoek se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 24°35′0″S 31°5′0″O / 24.58333°S 31.08333°O / -24.58333; 31.08333Koördinate: 24°35′0″S 31°5′0″O / 24.58333°S 31.08333°O / -24.58333; 31.08333
Land
 Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Ehlanzeni
Munisipaliteit Bosbokrand
Oppervlak[1]
 - Dorp 38,89 km²  (15 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 33 529
 - Digtheid 862/km² (2 232,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Swart 99.7%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Tsonga 73.8%
 • Noord-Sotho 16.9%
 • Sotho 6.1%
 • Ander 3.2%
Poskode (strate) 1360
Poskode (posbusse) 1360
Skakelkode(s) 013
Webwerf: http://www.acornhoek.co.za/

Acornhoek is 'n klein dorpie in 'n digbevolkte streek van noordelike Mpumalanga (aan die grens met Limpopo), Suid-Afrika. Die dorpie is 35 km noord van Bosbokrand en dit val insgelyk onder die Bosbokrand Plaaslike Munisipaliteit. Die naam is blykbaar 'n vervorming van die Afrikaanse "Eekhoornhoek".

Distrik

Subtropiese vrugte en groente word verbou terwyl bees- en wildboerdery ook in die omliggende areas belangrik is. Die dorp lê op 'n deurgangsroete na ondermeer die Timbavatiwildtuin en Orpenhek van die Krugerwildtuin. Die dorp is geleë op 'n waterskeiding waar die bolope van die Klaserie, Timbavati en Sandriviere bymekaarkom.

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Acornhoek". Sensus 2011.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Acornhoek
Listen to this article