From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Admiral Graf Spee was 'n Duitse dwergslagskip tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die skip was betrokke by die Slag van die Rio de la Plata waar dit gesink het.
Die skip was toegerus met ses 11-duim kanonne en het 'n togafstand van 10 000 seemyl gehad. Dit het ook twee Arado Ar 196 drywervliegtuie gedra.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.