Vygies
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vygies is vetplante van die familie Aizoaceae, wat, veral in die sukkulente Karoo, in baie spesies voorkom. Die ou naam vir hierdie familie is Mesembryanthemaceae en in Engels word hul dikwels Mesembs genoem. Die meeste vygies word in die Wes- en Noord-Kaap gevind, maar daar is ook drie vygiesoorte wat in Gauteng en Noord-Wes deur natuurbewaringsordonansies beskerm word.[1]
Kitsfeite Vygie, Wetenskaplike klassifikasie ...
Vygie | |
---|---|
'n Bokbaaivygie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Aizoaceae Martinov |
Genera | |
| |
Sinonieme | |
|
Sluit