Akasiapark
From Wikipedia, the free encyclopedia
Akasiapark is 'n woongebied vir staatsamptenare, parlementslede en spoorwegamptenare in Kaapstad, Wes-kaap, Suid-Afrika.
- Nota: Moet nie verwar word met die woonbuurt Akasia in Pretoria nie.
Akasiapark is aangelĂȘ op 'n deel van die voormalige lugmagbasis Wingfield. Van 1947 tot 1 Desember 1959 het dit bekendgestaan as Sassar, maar die naam is toe verander na Akasiapark na aanleiding van die portjacksonbome wat hier groei.