Albert Lintvelt
From Wikipedia, the free encyclopedia
Albert Lintvelt (16 April 1940, Grabouw –†20 Maart 2004, Simonstad) was 'n Suid-Afrikaanse argitek en skrywer, wat grootliks bekend is vir sy kortverhale. Hy sterf tragies wanneer hy die slagoffer van 'n moord deur sy tuinier in 2004 word.