Alex Newell
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alex Newell (gebore 20 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Geography Club (2013) en Super Novas (2016), en in die televisiereekse Glee (2009) en Vinyl (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Alex Newell | |
Geboortenaam | Alex Eugene Newell |
---|---|
Geboorte | 20 Augustus 1992 (1992-08-20) (31 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit