Alia Shawkat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alia Shawkat (gebore 18 April 1989) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Whip It (2009), The To Do List (2013), en The Final Girls (2015), en in die televisiereeks Arrested Development (2003).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Alia Shawkat | |
Geboortenaam | Alia Martine Shawkat |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit