Amanda Abbington
From Wikipedia, the free encyclopedia
Amanda Abbington (gebore 28 Februarie 1974) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Swinging with the Finkels (2011) en in die televisiereekse After You've Gone (2007), Sherlock (2010), en Mr Selfridge (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Amanda Abbington | |
Geboorte | 28 Februarie 1974 (1974-02-28) (50 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Brit |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit