Andie MacDowell
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Andie MacDowell (gebore 21 April 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sex, Lies, and Videotape (1989), Hudson Hawk (1991), Groundhog Day (1993), en Four Weddings and a Funeral (1994).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Andie MacDowell | |
Geboortenaam | Rosalie Anderson MacDowell |
---|---|
Geboorte | 21 April 1958 (1958-04-21) (65 jaar oud) Gaffney, Suid-Carolina, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3, insluitende Margaret Qualley |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit