André Schwartz
Suid-Afrikaanse sanger / From Wikipedia, the free encyclopedia
André Schwartz is 'n Suid-Afrikaanse sanger. Van sy treffers sluit in: Lief vir alles hier, Ritme Deur Die Nag en Ek wil jou nooit weer sien. Op 1 Februarie 2019 maak hy bekend dat hy aan motorneuronsiekte ly.[1]
Kitsfeite Oorsprong, Beroep(e) ...
André Schwartz | |
---|---|
Oorsprong | Johannesburg, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 1988 – nou |
Webwerf | andreschwartz.co.za |
Sluit