André Swiegers - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for André Swiegers.

André Swiegers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

André Swiegers
Geboorte14 Februarie 1958 (1958-02-14) (61 jaar oud)
Brakpan, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger, liedieskrywer
Instrument(e)Kitaar
EtiketteJeamile Music
InvloedeBeatles, Bob Dylan, Leonard Cohen, Gordon Lightfoot, James Taylor, Sting
Portal.svg Musiekportaal

André Swiegers (gebore 14 Februarie 1958 in Brakpan) is 'n liedjieskrywer en sanger in Afrikaans en Engels. Hy maak sy deurbraak in 1990 toe Laurika Rauch sy liedjie Blou sing en dit trefferstatus bereik.[1] Van sy treffers wat hy self sing sluit in: Eva, Blou en Jammer om te hoor!.[2]

Diskografie

Swiegers se albums:

  • Bakhandmaan, 2010 Jeamile Music
  • Groen, 2006 Jeamile Music
  • Die Sirkels Van Tyd, 2004 Jeamile Music
  • Turn On The Light, 2003 Jeamile Music
  • Blou, 2002 Fantasia/Jeamile Music
  • Confessions, 2001 EMI
  • Tablature, 1995 Jeamile Music
  • Squire Blue, JEAMILE

Filmografie

Verwysings

  1. André Swiegers by SearchZA.com, besoek op 27 Maart 2010.
  2. 2,0 2,1 Biografie op BigTalk.co.za, besoek op 27 Maart 2010.

Sien ook

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
André Swiegers
Listen to this article