Suuranhidried
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wanneer 'n nie-metaal met suurstof verbind, word 'n suuranhidried verkry. Wanneer 'n suuranhidried met water verbind, word 'n suur verkry. Dit kan geskryf word as:
Nie-metaal + suurstof = suuranhidried
Suuranhidried + water = suur