Anna Amelia Obermeyer
Suid-Afrikaanse plantkundige / From Wikipedia, the free encyclopedia
Anna Amelia Mauve (née Obermeyer) (1907 - 2001) was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige wat by die Botaniese Navorsingsinstituut (tans die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut) in Pretoria gewerk het. Meer as 4000 plantmonsters uit die Kalahari en Soutpansberg streke was deur haar gekatalogiseer. Sy het aansienlike bydraes gelewer aan die joernale Flowering Plants of Africa en Bothalia.
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Anna Amelia Mauve | |
Geboortenaam | Anna Amelia Obermeyer |
---|---|
Gebore | 30 Julie 1907 Pretoria |
Oorlede | 10 Oktober 2001 (op 94) Kaapstad |
Vakgebied | Botanici |
Instelling(s) | Botaniese Navorsingsinstituut |
Alma mater | Transvaalse Universiteitskollege |
Doktorale promotor(s) | Cornelis Eliza Bertus Bremekamp |
Bekend vir | Acanthaceae |
Sluit