Anna Rothmann
Suid-Afrikaanse skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Anna Wilhelmina Rothmann (1904–2000) was 'n Afrikaanse skrywer en die dogter van M.E.R.[1] Sy het jeugboeke en een historiese boek geskryf, asook vertaalwerk in Afrikaans gedoen. In 1972 is die Scheepersprys vir Jeugliteratuur aan haar toegeken vir Klaasneus-hulle. 'n Afdeling van die uitstalruimte in die Albany Museum is in 1980 na haar vernoem.[2]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Anna Rothmann | |
---|---|
Gebore | Anna Wilhelmina Rothmann 11 Julie 1904 |
Sterf | 6 Oktober 2000 (op 96) (waarskynlik te Swellendam) |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Skrywer, kurator |
Bekend vir | Jeugboeke |
Sluit