Anne Ramsey
From Wikipedia, the free encyclopedia
Anne Ramsey (27 Maart 1929 – 11 Augustus 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Goonies (1985), Deadly Friend (1986), Throw Momma from the Train (1987), en Scrooged (1988).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Anne Ramsey | |
Geboortenaam | Angelina Mobley |
---|---|
Geboorte | (1929-03-27)27 Maart 1929 |
Sterfte | 11 Augustus 1988 (op 59) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1952–1988 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit