Anneliese van der Pol
From Wikipedia, the free encyclopedia
Anneliese van der Pol (gebore 23 September 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Divorce: The Musical (2001), Bratz (2007), en Vampires Suck (2010), en in die televisiereeks That's So Raven (2003).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Anneliese van der Pol | |
Geboortenaam | Anneliese Louise van der Pol |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit