From Wikipedia, the free encyclopedia
Anton Myburgh, ook bekend as Murgpyp, is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Sy loopbaan het op 13 begin toe hy vir sy stiefma, Cora Marie, die lied Ek kan lewe geskryf het. Hy is ook bekend vir liedjies soos Boer met sy roer.
Anton Myburgh | |
---|---|
Ook bekend as | Murgpyp |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer |
Hier is die lirieke vir Boer met sy roer, een van Anton se meer bekende liedjies:
Sit jou hand op die ploeg
In die son sal jy swoeg
Want die boer en sy roer
Word nooit moeg
Want die boer en sy roer
Word nooit moeg om te ploeg
As hy staan staan hy sterker as ’n rots
Sit jy kettings om sy taal
Sal die duiwel jou kom haal
Los sy grond
Jy speel met bom se lont
Soekmekaar, 2007 SELECT
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.