Hoogste Hof van Appèl, Suid-Afrika
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Hoogste Hof van Appèl van Suid-Afrika (voorheen bekend as die Appèlafdeling van die Hooggeregshof) is Suid-Afrika se hoogste appélhof. Die hof is in Bloemfontein, die setel van die land se regterlike gesag, geleë.
- Moenie verwar word met die voormalige Hooggeregshof van Suid-Afrika nie.