Ariel Winter
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ariel Winter (gebore 28 Januarie 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kiss Kiss Bang Bang (2005) en Mr. Peabody & Sherman (2014), en in die televisiereekse Modern Family (2009) en Sofia the First (2013).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Ariel Winter | |
Geboortenaam | Ariel Winter Workman |
---|---|
Geboorte | 28 Januarie 1998 (1998-01-28) (26 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit