Arija Bareikis
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Arija Bareikis (gebore 21 Julie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deuce Bigalow: Male Gigolo (1999), No Reservations (2007), Before the Devil Knows You're Dead (2007), en The Purge (2013).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Arija Bareikis | |
Geboorte | 21 Julie 1966 (1966-07-21) (57 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit