Arno Carstens
From Wikipedia, the free encyclopedia
Arno Carstens (* 12 Maart 1972ā ) is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.[1] Hy is ook die hoofsanger van die Springbok Nude Girls- en New Porn-musiekgroepe.[2] Sy eerste Afrikaanse album, Die Aandblom 13, is in 2016 vrygestel.
Kitsfeite Gebore, Beroep(e) ...
Arno Carstens | |
---|---|
Gebore | 12 Maart 1972 (1972-03-12) (51 jaar oud) |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem, kitaar |
Assosiasies | New Porn, Springbok Nude Girls |
Webwerf | arnocarstens.com |
Sluit