Arnold Blumer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Arnold Blumer is 'n Suid-Afrikaanse skrywer. Hy is op 2 Desember 1945 gebore as die oudste van sewe kinders in 'n Duitse interneringskamp in die destydse Rhodesië (tans Zimbabwe).