Asië
Wêreld se grootste kontinent / From Wikipedia, the free encyclopedia
Asië is die wêreld se grootste kontinent in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 44 579 000 km² wat 33% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 4 miljard mense – ongeveer 60% van die wêreldbevolking.
Meer inligting Oppervlakte, Bevolking ...
Oppervlakte | 44 579 000 km² (1ste)[1] |
---|---|
Bevolking | 4 164 252 000 (2013, 1ste)[2] |
Bevolkingsdigtheid | 87/km² |
Lande | 48 VN-lidlande en 6 ander lande |
Afhanklike gebiede | 6 |
Taalfamilies | Sino-Tibettaans Indo-Europees Altaïes Austro-Asiaties Tai-Kadai Austronesies Drawidies Semities Siberies Kaukasies |
Tydsones | UTC+2 (Turkye) tot UTC+12 (Russiese Verre-Ooste) |
Grootste stede | Tokio Djakarta Delhi Karatsji Seoel Sjanghai Manila Mumbai Beijing Guangzhou Osaka Dhaka Bangkok Kolkata Teheran |
Sluit