Asterids
From Wikipedia, the free encyclopedia
Asterids is 'n naam wat in die APG II-stelsel (2003) ingevoer is om 'n klade van blomdraende plante ('n monofiletiese groep) te beskryf. Dit is een van die twee hoofgroepe van eudicots. Die ander hoofgroep is die rosids.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Klades ...
Asterids | |
---|---|
Impatiens balsamina | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
(geen rang): | |
Klades | |
Sluit