Auobrivier
rivier in Namibië en Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Auobrivier is 'n sytak van die Nossobrivier in die Noord-Kaap van Suid-Afrika.
Kitsfeite Koördinate: 26°26′0″S 20°37′0″O ...
Auobrivier | |
---|---|
Die Auobrivier by Gochas | |
Stroomgebied | Namibië Suid-Afrika |
Oorsprong | Sytakke oos van Windhoek |
Monding | Nossobrivier |
Monding-hoogte | 897 m |
Koördinate: 26°26′0″S 20°37′0″O |
Sluit