B'Day
From Wikipedia, the free encyclopedia
B'Day is die tweede ateljee-album deur die Amerikaanse sangeres Beyoncé, wat op 4 September 2006 vir haar 25ste verjaardag vrygestel is.
Kitsfeite B'Day, van Beyoncé ...
B'Day | ||||
---|---|---|---|---|
van Beyoncé | ||||
Vrygestel | 4 September 2006 | |||
Genre | R&B | |||
Speeltyd | 37:40 | |||
Etiket | Columbia, Music World Entertainment | |||
Produsent | Beyoncé Knowles, Rodney Jerkins, Solange Knowles, Stargate, Rich Harrison, S. Smith, Cameron Wallace, The Neptunes, Sean Garrett, Swizz Beatz, Walter Milshap III | |||
Beyoncé-chronologie | ||||
|
Sluit
Met sy vrystelling het B'Day oor die algemeen gunstige resensies van musiekkritici ontvang, wat die klankgehalte en Beyoncé se vokale prestasie geprys het. Dit het verskeie treffer-enkelsnitte opgelewer, soos Irreplaceable, Déjà Vu, Check on It en Beautiful Liar.[1]