B.P.J. Erasmus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Barend Petrus Jacobus Erasmus (15 Desember 1930 – 8 Februarie 2012) was ’n Suid-Afrikaanse skrywer wat veral bekend is as outeur van die boek Op pad in Suid-Afrika.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
B.P.J. Erasmus | |
---|---|
Gebore | Barend Petrus Jacobus Erasmus (1930-12-15)15 Desember 1930 |
Sterf | 8 Februarie 2012 (op 81) |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | Op Pad in Suid-Afrika |
Kinders | 4 |
Sluit