Barn - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Barn.

Barn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'n Barn is 'n meeteenheid van oppervlak wat uit die cgs-sisteem stam.

Dit is 'n metriese eenheid, maar nie 'n SI-eenheid nie. Die barn word nogtans in die kernfisika baie gebruik.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Barn
Listen to this article