Battery 9
From Wikipedia, the free encyclopedia
Battery 9, 'n industriële musiekprojek uit Johannesburg, is 'n geesteskind van Paul Riekert. Hy skryf, speel en lê die musiek vas in 'n mengsel van Engels en Afrikaans. Die groep se naam word soms sonder 'n spasie geskryf: Battery9. Die temas van Battery 9 se lirieke handel gewoonlik oor sosiale kommentaar, verlies, haat, pyn en galgehumor.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Genres ...
Battery 9 | |
---|---|
Battery 9 tree op in Stellenbosch tydens die 2007 Woordfees. Links is Paul Riekert en regs is Huyser Burger. | |
Agtergrondinligting | |
Genres | Industrieel |
Lede | Paul Riekert |
Sluit